Jou hond (of selfs jou kat!) wil ook vakansie hou! Kyk vir pet-vriendelike verblyf op Sakpas.com en beplan vooruit. Pak hul kos, komberse, speelgoed en ‘n ekstra leiband in. Moet nooit jou troeteldier in ‘n warm kar los nie en kyk of jou bestemming veilige staproetes of troeteldier-restaurante het. Baie gastehuise verwelkom nou harige vriende — en dit maak die ervaring net soveel meer spesiaal!
Maak hierdie Desember vakansie een om te onthou, vol pret, lekker kos, en baie nuwe herinneringe!